Details


Publisher: Tafelberg Uitgewers
Publication date:2011
Pages: 480
Weight: 515g

Overview


Lettie se vriendinne raak almal verlief op aantreklike mans en trou die een na die ander - maar niemand sien haar raak nie. Lettie besluit egter om die besste dokter moontlik vir haar mense te word, en in 1947 keer sy terug na die Bosvelddorpiewaar sy grootgeword het om haar pa se praktyk oor te neem. Marco, wat tydens doe oorlog deur die Nazi's gevange geneem is, oorleef die konsentrasiekamp, maar keer in 1945 as siek, verswakte man terug na sy ouerhuis in Noord-Italie. Op aanbeveling van sy broer Antonio kom Marco in 1948 ter wille van sy gesondheid na sonnige Suid-Afrika, spesifiek die warm. droe Bosveld. En so beland Marco op die dieselfde dorpie as Lettie, wat sy dokter word. Die liefde blom tussen hulle .... maar dan breek die polio-epidemie van die jare vyftig uit.

You may also like...

9780624048121 - Reisiger
Hardcover