You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R375

Navigation

Blaaskans

Availability: In stock
SKU: 9780798144377
Quick overview Softcover
Redakteur: Esmare Weideman
*
R 50,00

Blaaskans is storievertelling op sy beste.  Of dit 'n herinnering aan vervloe dae is of 'n kontemporere gebeurtenis wat eenvoudig vertel moet word, die verhale is ongelooflik.  Party snaaks, party hartseer, altyd uiters leesbaar.  

Die idee met Blaaskans was om gewone lesers die kans te gee om hul eie strories te vertel, juis omdat Suid-Afrika 'n land is wat so ryk is aan ervarings.  Die oorgrote meerderheid is ware vertellinge, ja, hoewel daar seker 'n paar is wat 'n bietjie voortborduur op die waarheid1  Elke verhaal bied pitkos vir die dag, deur ons lesers aan ons 2 miljoen ander lesers.

Publisher: Human & Rousseau
Publication date:2004
Pages: 285
Weight: 400g

Product description

Publisher: Human & Rousseau
Publication date:2004
Pages: 285
Weight: 400g

Additional information
payment gateways