You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Sorry - this product is no longer available

Dagboek van 'n Wimpy Kid-Breekyster - Jeff Kinney

Availability: In stock
SKU: 9781485900580
Quick overview Jeff Kinney
*
Delivery date: 5-7 days
R170,00
R150,00

’n Onverwagte erflating gee Greg Heffley se gesin ’n kans om groot veranderinge aan hul huis aan te bring. Maar hulle besef gou huisverbeteringe is nie kinderspeletjies nie. Die oomblik wanneer die mure platgeslaan word, duik probleme oral op. ’n Onverwagte erflating gee Greg Heffley se gesin ’n kans om groot veranderinge aan hul huis aan te bring. Maar hulle besef gou huisverbeteringe is nie kinderspeletjies nie. Die oomblik wanneer die mure platgeslaan word, duik probleme oral op.

Verrotte hout, giftige skimmel, onwelkome gediertes en iets meer onheilspellends laat Greg en sy gesin wonder of die verbouings die moeite werd is. Sal die Heffleys kan aanbly nadat die stof uiteindelik gaan lê het ... of sal hulle die dorp moet verlaat?

Publisher: Amulet Books
Publication date:2021

Pages: 217
Weight: 180g

Format: Softcover

Product description

Publisher: Amulet Books
Publication date:2021

Pages: 217
Weight: 180g

Format: Softcover

Additional information
payment gateways