You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Dagboek van 'n Wimpy Kid-Diepkant - Jeff Kinney

Availability: In stock
SKU: 9781485900740
Quick overview Jeff Kinney
*
R 170.00
R 150.00

In Diepkant, die 15de boek in die Dagboek van ’n Wimpy Kid-reeks, uit die pen van Jeff Kinney, topskrywer van #1-internasionale blitsverkopers, kies Greg Heffley en sy gesin koers op ’n kampreis, gereed vir ’n grootse avontuur. Maar sake neem ’n onverwagse wending en hulle beland sonder uitkomkans in ’n karavaanpark wat allermins ’n somerparadys is. Wanneer die reën neerstort en die watervlak begin styg, wonder die Heffleys of hulle die vakansie kan red, en of hulle dalk al klaar te diep in die sop is.

Publisher: Amulet Books
Publication date:2020

Pages:217
Weight: 180g

Format: Softcover

Product description

Publisher: Amulet Books
Publication date:2020

Pages:217
Weight: 180g

Format: Softcover

Additional information
payment gateways