You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Dagboek van 'n Wimpy Kid-Goeie Ou Dae - Jeff Kinney

Availability: In stock
SKU: 9781485900412
Quick overview Jeff Kinney
*
Delivery date: 5-7 days
R 170.00
R 150.00

Die lewe was beter in die ou dae. Of nie?

Dis die vraag wat Greg Heffley in Dagboek van ’n Wimpy Kid #10: Goeie Ou Dae homself afvra terwyl sy dorp alle elektroniese toerusting afskakel. Maar die hedendaagse lewe het sy geriewe, en Greg is nie vir ’n ouderwetse wêreld uitgeknip nie.

Gaan Greg ’n manier vind om te oorleef terwyl spanning binne en buite die Heffley-huishouding opbou?

Publisher: Amulet Books
Publication date:2018

Pages:217
Weight: 180g

Format: Softcover

Product description

Publisher: Amulet Books
Publication date:2018

Pages:217
Weight: 180g

Format: Softcover

Additional information
payment gateways