Dis tog elke vrou se begeerte om van haar issues oor Slefbeeld, gewig en seks ontslae te raak. Hierdie selfhelpgids sal jou help om dinge in jou lewe te identifiseer wat jou vwehoed om by die plek uit te kom waar jy weet jy kan jouself na waarde ag, jou kop regkry vir jou eie ideale gewig en die konneksie tussen jou en jou man ontdek.