You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R300

Navigation

Die Soogdiergids van Suider-Afrika

Availability: In stock
SKU: 9781875093465
Quick overview Softcover
Burger Cillie
*
R 120.00

Die nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk, sodat dit nou een van die volledigste veldgidse oor die land-soogdiere van die substreek is. Die nuwe uitgawe sluit in: 'n Maklike-bruikbare stelsel om die diere te identifiseer. Volledige spesie beskrywings, insluitende inligting oor die bewaring status, grootte, dieet, lewensverwagting, vyande, gewoontes, geluid en voortplanting van meer as 120 van die mees algemeen land-soogdiere van Suider-Afrika. Meer as 200 besonderse foto's van die vroulike en manlike diere. Foto's en illustrasies van veldtekens, soos mis en spore, asook verspreidingskaarte. 'n Tabel met illustrasies van spore van al die diere in die boek. Sketse wat die grootte van die dier teenoor `n mens vergelyk. 'n Nuwe gedeelte met voorbeelde uit al die families van kleiner soogdiere, soos klaasneuse, skeeerbekke, molle, molrotte, vlermuise, rotte en muise. Die Soogdiergids van Suider-Afrika is `n moet vir wildkykers, stappers en enigeen met `n liefde vir die natuur.

Publisher: Briza
Publication date: 2011
Pages: 224
Weight: 430g

Product description

Publisher: Briza
Publication date: 2011
Pages: 224
Weight: 430g

Additional information
payment gateways