You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Sorry - this product is no longer available

Dik Dun Think Thin Stories

Availability: Out of stock
SKU: 9780798181419
Quick overview Softcover
Nataniel
*
R200,00

'n Splinternuwe, skitterende versameling kortverhale deur Nataniël. 20 in Afrikaans en 8 in Engels. Skreeusnaaks, aangrypend, wys, onvoorspelbaar en -- soos altyd -- hoogs vermaaklik.
Soos gewoonlik delf hy goud uit sy kinderjare -- oor sy ouers, sy ouma -- maar daar is ook fantastiese en fantasmagoriese verhale oor sy lewe as sanger op plattelandse dorpies, oor 'n vreemdeling wat hom een aand in sy huis help om sy vrese te besweer, en hoe 'n mens jou eerste reus oorwin . .

Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 2020
Pages: 239
Weight: 280g

Product description

Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 2020
Pages: 239
Weight: 280g

Additional information
payment gateways