You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Dis ek, Anna-Die volle verhaal

Availability: In stock
SKU: 9780795707490
Quick overview Anchien Troskie
as Elbie Lotter
*
R 355.00

’n Omnibus met Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer in om met die film gebaseer op die boeke saam te val. Die omnibus bevat albei boeke.

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan niemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie.

Hierdie is die verhaal oor hoe sy uiteindelik die stilte verbreek het en haar verhaal aan die wêreld en ook in die hof gaan vertel het. ​Dis ek, Anna ​is gebaseer op ’n ware verhaal.

Publisher: Kwela Boeke
Publication date:2019
Pages: 441
Weight: 375g

Format: Softcover

Product description

Publisher: Kwela Boeke
Publication date:2019
Pages: 441
Weight: 375g

Format: Softcover

Additional information
payment gateways