You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R375

Navigation

Dis Oukei... as jou kinders verskil!

Availability: In stock
SKU: 9781770311848
Quick overview Softcover
Ewald & Beatrix van Rensburg
*
R 49,00

In Dis Oukei, onthul Ewald en Beatrix van Rensburg die geheim van suksesvolle ouerskap: Om met “sagte oe” na jou kind te kyk. Dit beteken om jou kind se aangebore temperament te herken en te waardeer, sowel as die eksterne faktore wat ‘n invloed op sy vorming kan uitoefen, soos sy geboorteorde in die gesin en die spesifieke ontwikkelingsfase waarin hy of sy verkeer.

Met die wysheid en insig wat spruit uit jare se studie en praktiese ervaring, wys die skrywers daarop dat waar dit kind grootmaak aangaan, die “one size fits all” benadering dood eenvoudig nie werk nie. Daarteenoor sal ‘n benadering wat op die kind se unieke persoonlikheids samestelling afgestem is, lei tot ‘n gelukkiger kind…en ‘n gelukkiger ouer.

Dis Oukei is ‘n boek wat jy stuk-stuk kan lees, oor kan nadink en op die proef kan stel. Jy sal keer op keer terug keer na bepaalde aspekte wat op daardie spesifieke tydstip in jou ouerskap vir jou van belang is.

Publisher: Carpe Diem Media
Publication date: 2010
Pages: 205
Weight: 275g

Product description

Publisher: Carpe Diem Media
Publication date: 2010
Pages: 205
Weight: 275g

Additional information
payment gateways