You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Donkerdrif

Availability: In stock
SKU: 9780798181662
Quick overview Softcover
Deon Meyer
*
R 245.00

n Koelbloedige moord by die Kaapse Waterfront. Wat dalk verband hou met geheimsinnige briewe wat geskorste luitenante Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang het.

 

Maar eers moet Bennie-hulle op Stellenbosch soek na ’n verdwene student, en die spoor vat van die eiendomsagent wat die kooptransaksie van Donkerdrif, korporatiewe swendelaar Jasper Boonstra se peperduur wynplaas, behartig het.

Stadigaan besef die speurders al hul ondersoeke het ’n gemene deler: die donkerste drif, gierigheid.

Publisher: Human & Rousseau
Publication date:2020
Pages: 464
Weight: 575g

Product description

Publisher: Human & Rousseau
Publication date:2020
Pages: 464
Weight: 575g

Additional information
Customers who bought this item also bought

Die Swerfjare van Poppie Nongena

Softcover
Elsa Joubert
R 240.00
payment gateways