Se nou jy vind uit jy het net een maand oor om te leed, hoe sou dit jou lewe verander? Jy sal verseker besluit om die beste uit elke dag te haal, te se hoe jy regtig voel en volkome lief te he. Jy sal ophou tyd mors en alles in die stryd werp om die mens te word wat God jou bedoel het om te wees. Hierdie boek gee jou 30 inspirerende hoofstukke hoe om elke dag te leef asof dit saak maak deur sekere beginsels toe te pas.