You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R300

Navigation

Eendag op 'n Maandag

Availability: In stock
SKU: 9780799369939
Quick overview Softcover
Chanette Paul
*
R 50.00

Krinkels in die maan - Toe Tish Malan vir haar en haar sigeunertante 'n stalletjie en blyplek kry by Organica, 'n eksklusiewe kunstemark langs die Krokodilrivier, is dit vir haar 'n uitkoms waarvan sy net kon droom.

 

Vlerke vir 'n visvrou - Emma is vasbeslote om nie in haar beroemde skilderfamilie se voetspore te volg nie. Sy skilder ja, maar op mure.  Nie eers haar pa kan haar oorreed om haar muurskilderye vir doeke te verruil en ewige kuns te skep nie, al skort hy haar maandelikse toelaag op.

Publisher: LAPA
Publication date:2014
Pages: 351
Weight: 305g

Product description

Publisher: LAPA
Publication date:2014
Pages: 351
Weight: 305g

Additional information
payment gateways