Free shipping on order over R390
God wil he ons gebedslewe moet natuurlik en genotvol wees, eerlik en uit die hart uit. Hy wil he ons kommunikasie met hom moet sonder reels en regulasies wees. Gebed moet die maklikste ding wees wat on elke dag doen.
Publisher: Struik Christelike Media Publication date:2013 Pages: 322 Weight: 495g