You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Gifbeker

Availability: In stock
SKU: 9781485903680
Quick overview Irna van Zyl
*
R 125.00

Speurders Storm van der Merwe en Andreas Moerdyk is terug in Irna van Zyl se splinternuwe riller. Storm werk nou in Hermanus en tydens ’n ete saam met haar vriendin in Zebardines, ’n spoggerige restaurant, word ’n gehate kosblogger vergiftig.
Speurders Storm van der Merwe en Andreas Moerdyk is terug in Irna van Zyl se splinternuwe riller. Storm werk nou in Hermanus en tydens ’n ete saam met haar vriendin in Zebardines, ’n spoggerige restaurant, word ’n gehate kosblogger vergiftig. Dit blyk dat daar giftige sampioene in haar kos was. Dit is maar net die begin van Storm se probleme. Haar oudkollega, Andreas Moerdyk, daag sak en pak op haar drumpel op. Hy het bedank en kom soek ’n nuwe heenkome in Hermanus. Terwyl al die restaurante in die omgewing reg maak vir fooddotcom, ’n restaurant- en koswebtuiste, se toekenningsaand, waar die beste sjefs in die land vereer word, eis die moordenaar nog slagoffers. Gaan Storm daarin slaag om die moordenaar vas te trek voor haar tyd uitloop?

Publisher: Penguin
Publication date:2018
Weight: 495g

Pages:328

Format: Paperback

Product description

Publisher: Penguin
Publication date:2018
Weight: 495g

Pages:328

Format: Paperback

Additional information
payment gateways