Toe Joyce Meyer "God is nie kwaad vir jou nie" op Facebook geskryf het, het sy sekerlik nie verwag dat haar woorde soveel reaksie van dankbaarheid en verligting sou uitlok nie. Klaarblyklik sukkel baie gelowiges om die persepsie van God as 'n streng regter sowel as 'n liefdevolle Vader met mekaar te versoen.