Free shipping on order over R390
Tot watter uiterstes kan 'n vrou die man haat wat haar so in sy mag het dat hy voortdurend elke strewe na geluk van haar verongeluk? En is dit waar dat haa tmaar net die donker kant van die liefde is - al wil 'n mens dit nie erken nie? Voor die vraag het die briljante jong balletdanseres, Alida Linde, te staan gekom in haar verhouding met die man wat die kunswereld - en haar lot - regeer het, die man wat die einde van sy skatte nie eken nie, Carl Bester.
Publisher: Dagbreek Boekkring Publication date:1969 Pages: 187 Weight: 280g