Free shipping on order over R390
Herlik en Maklik is 'n versameling resepte wat sy as 'n besige ma van 'n tweeling, kosstilis en -fotograaf, aan haar gesin en familie voorsit. soms iets verbeeldingryks en bietjie ingewikkeld, maar meestal maklike een "eerlike", onopgesmukte huiskos voorberei met 'n dosis liefde en entoessiasme en 'n knypie of twee kreatiwiteit en nuuskierigheid. Hartskos.
Alida Ryder is in 2010 bekroon as die beste plaaslike kosblogger met haar werfjoernaal Simply Delicious (simply-delicious.co.za)
Publisher: Penguin Publication date:2012 Pages: 201 Weight: 730g
Format: paperback