You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R375

Navigation

Hoe om Drome en Visioene te Interpreteer

Availability: In stock
SKU: 9781415313008
Quick overview Softcover
Perry Stone
*
R 100,00

Probeer God jou iets vertel? Het jy al ooit 'n droom of 'n visioen gehad wat so duidelik was dat dit jou dae lank bygebly het? Dit is moontlik dat jou droom 'n geestelike betekenis het en dat jou visioen 'n boodskap van God was. In Hoe om drome en visioene te interpreteer, verduidelik die prediker Perry Stone dat daar telkens leiding en waarskuwings van God in verskeie soorte drome en visioene versteek is, waaronder: Vier soorte geestelike visioene; nagmerries; drome van 'n geliefde wat dood is; vals drome. Met sy unieke kombinasie van Bybelse kennis en geestelike insig, bied Perry Stone aan lesers hulpmiddels en antwoorde om hierdie verskuilde boodskappe te verstaan.

Publisher: Struik Christelike Boeke
Publication date:2011
Pages: 222
Weight: 295g

Product description

Publisher: Struik Christelike Boeke
Publication date:2011
Pages: 222
Weight: 295g

Additional information
payment gateways