You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Hondsdol

Availability: In stock
SKU: 9780799349580
Quick overview Michael Green
*
R 45.00

Gracie is baie kwaad vir Ben, want hy is werkloos en het oenskynlik geen ambisie behalwe om net 'n Kung-fu musiekproduksie te skryf nie. So kwaad is sy, dat sy vir 'n ruk lank sonder Ben Jeffriesbaai toe gaan om weg te kom van hom af.

Gracie is skaars weg, of tant Lien, hulle buurvrou, oortuig vir Ben om haar te help om bewyse te vind dat die Nigeriers aan wie sy 'n woonstel verhuur, dwelms verkoop. Ben willig in en dan is die gort gaar.

Dit is inderdaad gevaarlike en wrede misdadigers met wie hy en tant Lien se paaie kruis. Die bloed en koeels spat en dit raak 'n hengse stryd om oorlewing vir die twee ...

Publisher: LAPA
Publication date:2011
Pages: 135
Weight: 150g

Format:softcover

Product description

Publisher: LAPA
Publication date:2011
Pages: 135
Weight: 150g

Format:softcover

Additional information
payment gateways