You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R375

Navigation

Hoop in Tye van Nood

Availability: In stock
SKU: 9780796316554
Quick overview Softcover
Benescke Janse van Rensburg
*
R 55,00

Kort op die hakke van die eerste titel in die nuwe Bybelstudiereeks, Ontdek God in die Bybel, is daar nou ’n nuwe dagstukkieboek uit Benescke se pen. Hoop in tye van nood.

Daaglikse oordenkings oor Psalms is nie net 31 daaglikse oordenkings vir die individu nie, maar kan ook dien as ’n Bybelstudieboek vir groepe.

In dieselfde trant as Ontdek God in die stories van mense behandel Benescke elke hoofstuk van Psalms aan die hand van ’n inspirerende, ware storie uit iemand se lewe.

Publisher: Lux Verbi
Publication date:2012
Pages: 132

Weight: 190g

Product description

Publisher: Lux Verbi
Publication date:2012
Pages: 132

Weight: 190g

Additional information
payment gateways