You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R375

Navigation

Infanta

Availability: In stock
SKU: 9780798169493
Quick overview Softcover
Deon Meyer
*
R 285,00

“My naam is Bennie Griessel en ek is ’n alkoholis.”

Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel eers vir Artemis keer: die vigilante wat die doodstraf teruggebring het, wat besig is om misdaad teen kinders met ’n lang lem en ’n skrikwekkende meedoënloosheid te wreek.

En met die media wat skree, die politici wat druk toepas, ’n span onbeholpe jong speurders en verskeie kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie Griessel ’n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van ’n sekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die helende kragte van die bottel nie

Publisher: Human & Rousseau
Publication date:2014
Pages: 478
Weight: 600g

Product description

Publisher: Human & Rousseau
Publication date:2014
Pages: 478
Weight: 600g

Additional information
payment gateways