You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Ink en Ander Verhale - Marieta Nel

Availability: In stock
SKU: 9780799375404
Quick overview Marieta Nel
*
R 180.00

Ontdek ’n wonderwereld van stories en stemme! Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswereld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink.
Ontdek ’n wonderwereld van stories en stemme! Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswereld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink. Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook ’n handvol opwindende nuwe stemme, insluitend: Johan Bakkes, Chris Barnard, Willemien Brummer, Christo Davids, E.K.M. Dido, Carina Diedericks, Nelia Engelbrecht, Willem Fransman, Maya Fowler, J.M. Gilfillan, Erns Grundling, P.J. Haasbroek, Jaco Jacobs, Elsa Joubert, Wendy Maartens, Elias P. Nel, Modikwagae Joseph Pholo, Riana Scheepers, Solet Scheeres, Braam van der Vyer, Jan van Tonder, Paul C. Venter, Fanie Viljoen en George Weideman.

Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Publication date:2015
Weight: 225g

Pages:280

Format: Paperback

Product description

Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Publication date:2015
Weight: 225g

Pages:280

Format: Paperback

Additional information
payment gateways