You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R375

Navigation

Jy is Bekoorlik!

Availability: In stock
SKU: 9781415306161
Quick overview Softcover
John & Stasi Eldredge
*
R 100,00

Die meeste dogtertjies droom daarvan om avontuur te beleef; om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings, en worstel hulle onder die druk van wat van hulle verwag word: om 'n goeie dienaar, ma en huisvrou te wees. Die skrywers wys waarvoor God die vrou oorspronklik geskep het, en hoe haar hart herstel kan word om die vryheid, krag en skoonheid te beleef wat vir haar bestem is. Hulle kyk ook na die drie begeertes van 'n vrou: Om deel te wees van 'n avontuur; Om mooi te wees; Om bemin te word. Jy is bekoorlik! wys waarom God die enigste Een is wat daardie begeertes volmaak kan bevredig en nooi vroue om hul vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry.

Publisher: Struik Christelike Boeke
Publication date:2012
Pages: 241
Weight: 355g

Product description

Publisher: Struik Christelike Boeke
Publication date:2012
Pages: 241
Weight: 355g

Additional information
payment gateways