Free shipping on order over R390
Toe die slawe baie jare gelede na die Kaap gebring is, het niemand besef wat ons alles van hulle kan leer nie. Hulle het hul besondere kookkuns uit die Ooste saamgebring en vir die mense aan die Kaap geleer wat dit beteken om geurige, smaaklike kos te berei. Vandag is die Kaaps-Maleise kookkuns 'n besondere deel van die Kaapse kultuur - vir almal om te geniet.
Publisher: Fusion Uitgewers Publication date:2009 Pages: 84 Weight: 160g