Free shipping on order over R390
Leef voluit en vreesloos is die resultaat van Joyce Meyer se eie reis van onsekerheid en selfhaat na 'n lewe van selfvertroue. Dit het ook gegroei uit jare se persoonlike ervaring en interaksie met vroue deur haar bediening. Ware selfvertroue is om geloof in Christus te he en bereid te wees om te leer.
Publisher: Struik Christelike Media Publication date:2007 Pages: 274 Weight: 420g