You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Leer My Lees met Tippie die Olifant - Boekpak - Boeke 1-10 Vlak 3

Availability: In stock
SKU: 9780639602325
Quick overview Boekpak - Boeke 1-10 Vlak 3
*
R 400.00

Tippie Vlak 3 is die derde vlak in die Leer my lees reeks. Tippie die olifant help om begrip en woordeskat speel-speel by die leser vas te lê. Elke boek bevat woordeskat, ‘n lys met enkelvoud, meervoud en verkleinwoorde, begripsvrae en ‘n bladsy met ‘voltooi die sinne’ gebasseer op die leesstuk. In vlak 3 word die leser voorgestel aan langer woorde en deeltekens.
Titels in Vlak 3:
Tippie loop in die reën

Tippie en die perd
Tippie ry fiets
Tippie gaan see toe
Tippie kuier op die plaas
Tippie ry met die trein
Tippie plant groente
Tippie bad vir Woef
Tippie plant ‘n boom
Tippie kry twee vissies

Publisher: Lapa
Publication date:
Pages:
Weight: 485

Format: Boekpak

Product description

Publisher: Lapa
Publication date:
Pages:
Weight: 485

Format: Boekpak

Additional information
payment gateways