God se Heilige Hees is so naby soos jou volgende asemteug - wat 'n ontsaglike gawe. Hoe gerusstellend is die nie om op elke terrein in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees te kan lewe nie!
Die boek fokus op die Heilige Gees en hoe Hy wil he dat jy Sy leiding moet hoor wanneer Hy jou hart, siel en gees spreek. Hoe Hy jou wil help om die verhouding met God waarna jy smag, die vryheid en volkomenheid wat God vir jou wil gee en die vervulling van God se beloftes aan jou, te ontvang