You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Sorry - this product is no longer available

Liefdesvallei

Availability: Out of stock
SKU: 9780628035646
Quick overview Softcover
Christine le Roux
*
R20,00

Sy staan onder die waterval, haar hande uitgestrek bo haar kop, haar oe toe.  Sy staan op haar tone.  Hy sien die lang spiere wat gestrek afgeteken staan, van haar enkels to be teen haar dye.  Dit lyk of sys van marmer gemaak is, gladde, ligbruin marmer, gepoleer en volmaak.  Sy keel is droog en hy sluk swaar.  Ordentlikheid vereis dat hy omdraai en weggaan, maar hy kan dit nie doen nie. 

Publisher: Perskor Uitgewers
Publication date: 1995
Pages: 128
Weight: 110g

Product description

Publisher: Perskor Uitgewers
Publication date: 1995
Pages: 128
Weight: 110g

Additional information
payment gateways