Free shipping on order over R390
Die vrou van vandag het 'n behoefte om deur die Woord van God aangeraak en verander te word, maar sy het min tyd. Daaron is die benadering in hierdie dagboek realisties en nuut: die gemiddelde lengte van die skrifgedeeltes wat vir elke dag aangegee word is slegs 5 teksverse. Die teksverse word dan eietyds toegepas, verkllar, verder toegelig of met ander skrifgedeeltes vergelyk.
Publisher: CUM Publication date:1992 Pages: 366 Weight: 650g