Free shipping on order over R390
Vandag vra kinders baie vroeer as wat die geval was met hul ouers vrae oor fisiese veranderings tydens puberteit en dinge wat hiermee verband hou. Hulle word vinniger groot en bereik puberteit vroeer as ooit tevore. Tog vermy baie ouers steeds seksopvoeding of ignoreer dit bloot vanwee onkunde of ongemak. Hierdie boek is die antwoord! Dit is geskryf vir kinders tussen 8 en 13 in 'n maklike formaat van vrae en antwoorde met prettige illustrasies. Dis ook vir ouers 'n onmisbare gids om hul kinders se vrae ingelig, reguit, sensitief en met humor te kan beantwoord.
Publisher: Metz Press Publication date:2009 Pages: 128 Weight: 170g
Format: Softcover