You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R330

Navigation

Motte & Magrietjies

Availability: In stock
SKU: 9788869974131
Quick overview softcover
Maretha Maartens
*
R 30,00

In Motte & Magrietjie is die bekroonde skryfster, Maretha Maartens, op haar beste.  met humor en erns gemeng - soos net sy kan - stel sy die moderne vrou voor 'n keuse: Wil jy die vrolike, lig dansende Magriet wees?  Of die vaal Mot, die een wat reguit in die kersvlam invlieg en verskroei en verpoeier?  

Dan praat Maretah verder, en reguit... oor die sake wat elke vrou se hart raak: haar liggaam, haar man en huwelik, haar kinders, haar tyd, stres en gesondheid, en haar God. 

Publisher: Lux Verbi
Publication date:1992
Pages: 51
Weight: 95g

Product description

Publisher: Lux Verbi
Publication date:1992
Pages: 51
Weight: 95g

Additional information
payment gateways