Free shipping on order over R390
'n Motorongeluk het ons gesin onherroeplik verander. Hoewel ons oudste seun, Aldo, ernstige hoofbeserings opgedoen het, kan ek getuig: God is goed. Hy het my gees wakker gemaak. Ek het hom leer ken as 'n Heilige God wa nie net my hart nie, maar my hele lewe wou he. terwyl Aldo in 'n koma was, het hy 'n bonatuurlike ervaring gehad. hy was in die hemel. Hy het God, die engele, Moses en Abraham gesien. Aldo het teruggekom met een boodskap: "Jesus leef!" Die bruid moet haarself gereed maak, want die bruidegom kom haar haal.
Publisher: McPherson House Publication date:2011 Pages: 176 Weight: 245g