Vir Retah McPherson en haar gesin was die motorbotsing in 2004 net die begin van 'n reeks gebeurtenisse wat hulle lewe onherroeplik sou verander. Retah se seun Aldo (to 12 jaar oud), het 'n baie ernstige kopbesering opgedoen en was vir 'n paar maande in 'n koma na die ongeluk. Terwyl Aldo in 'n koma was, het hy 'n bonatuurlike ervaring gehad. Hy was in die hemel, hy het God, die engele, Moses en Abraham gesien. Aldo het terggekom met een boodskap: "Mamma, ek moet die wereld vertel dat Jesus leef!"