You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Sorry - this product is no longer available

'n Man soos Charles

Availability: Out of stock
SKU: 9780628037138
Quick overview Softcover
Jeanette Ferreira
*
R20,00

Dis nie jou gewone veldwageter wat die groepie stappers deur die laeveld begelei nie.  Haar naam is Ariel.  Sy dra haar lang, swart hare in 'n poniestert en haar oe is baie blou.  Origens hou s 'n afstand tussen haar en mans wat ernstiger bedoelings het.  Want sy't genoeg van haar vriendinne die sieldodende paadjie van die huwelik sien loop.  Nie vir Ariel Greef nie.  Dankie, maar nee dankie! Sy wat Ariel is, is vry in die land van die doringbome en haar voete hou op die van die grootwild.  Maar as sy vir Charles Crommarty weer na twee jaar sien, mis haar hart tog 'n slag. 

Publisher: Perskor Uitgewers
Publication date: 1998
Pages: 157
Weight: 170g

Product description

Publisher: Perskor Uitgewers
Publication date: 1998
Pages: 157
Weight: 170g

Additional information
payment gateways