You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

'n Vurk in die pad: 'n memoir

Availability: In stock
SKU: 9780798149969
Quick overview Andre' P Brink
*
R 280.00

Hierdie memoir het ontstaan uit André Brink se behoefte "om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak het."

Hy skryf met eerlikheid en humor en deernis oor sy kinderdae en jeug op verskillende plattelandse dorpe en hoe hy geleidelik bewus geraak het van die geweld onderliggend aan die Suid-Afrikaanse samelewing, die vorme wat dit aanneem, die spanninge tussen wit en swart. Hy skryf oor sy vroeë ontdekking van die betowering en krag van woorde en taal; die rol van teater en godsdiens en kuns en sport in sy lewe; sy verhouding met die digter Ingrid Jonker; die invloed wat sy verblyf in Frankryk op sy lewe en werk gehad het; die verreikende gevolge van sensuur en die verbod op Kennis van die aand in die 70er-jare. Brink vertel meesleurend van al die gebeure en mense wat 'n belangrike rol in sy lewe gespeel het.

Publisher: Human & Rousseau
Publication date:2009
Weight: 875g

Pages:480

Format: Hardcover

Product description

Publisher: Human & Rousseau
Publication date:2009
Weight: 875g

Pages:480

Format: Hardcover

Additional information
payment gateways