You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R300

Navigation

Natuurlewe van Suid-Afrika

Availability: In stock
SKU: 9781431702480
Quick overview Softcover
Duncan Butchart
*
R 95.00

Die nuttige, allesomvattende fotogids tot die natuurlewe van Suid-Afrika dek die streek se soogdiere, voels, reptiele, paddas en bome wat heel waarskynlik gesien sal word. Vir elke spesie is daar 'n volkleurfoto, bondige uitkenningsteks en verspreidingskaart, sowel as die plekke waar hulle heel waarskynlik gesien sal word. 'n Kort inleiding bespreek die streek se geologie, klimaat, plantegroeisones, natuurlewebrandpunte, en gee wenke vir die waarneming van die natuur en sy diere. Dié gerieflike aanbieding van Suid- Afrika se opvallendste diere en bome in een boekdeel sal by sowel toeriste as plaaslike natuurliefhebbers byval vind.

Publisher: Struik Nature
Publication date: 2012
Pages: 168
Weight: 425g

Product description

Publisher: Struik Nature
Publication date: 2012
Pages: 168
Weight: 425g

Additional information
payment gateways