Free shipping on order over R390
Die boek is 'n versameling van ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe van sy kinders illustreer. As joernalis in die geestelike en inspirasiemark het Benescke Janse van Rensburg die afgelope paar jaar talle onderhoude gevoer metr mense wie se storie haar meer van God se karakter geleer het. Sy rangskik hierdie ontdekkings van A-Z volgens karaktereinskap van God wat uit die gebeure na vore tree.
Publisher: Lux Verbi Publication date:2010 Pages: 322 Weight: 415g