Dis tyd om jou geloof te verklaar,om na God se guns te soek en Hom beheer oor jou lewe te gee sodat jy vervulling in sy planne vir jou lewe kan vind. In die boek wys die wereldbekende prediker en internasionale skrywer, Joel Osteen, jou hoe om elke dag in 'n geleentheid vir 'n beter lewe te omskep deur boodskappe van geloof en hoop in alles wat jy doen te inkorporeer.