Free shipping on order over R390
Tegelyk 'n persoonlike getuienis en deelnemende gids oor Christelike lewensvaardighede van iemand wat "daar was" en daarom die rigting ken hoe om uit te breek uit die benoude lewe wat lamgele word deur "se nou maar's". Leer hoe om jou vrese gelowig te konfronteer en in God se krag elke dag as avontuur biddend met Hom te leef. Die fokus is - oorkom jou vrese sodat jy ook ander daarmee kan help.
Publisher: Lux Verbi Publication date:20006 Pages: 238 Weight: 320g