You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Op Die Man Af

Availability: In stock
SKU: 9780624091455
Quick overview Freek Robinson
*
R 290.00

'Vir 45 jaar het Freek Robinson die grootste nuusgebeure in die ou én nuwe Suid-Afrika eerstehands beleef. As TV-joernalis en nuusanker was hy 'n gereelde besoeker in miljoene Suid-Afrikaners se huise.
In sy memoires deel Freek dit wat hy agter die skerms beleef het.
Dié boek verweef die lewe en loopbaan van een van ons land se mees gerespekteerde en geliefde joernaliste en gee 'n besonderse blik op die ingrypende nuusomwentelinge in ons onlangse geskiedenis.'

Publisher: Tafelberg
Publication date:2021
Pages: 264
Weight: 540g

Format: paperback

Product description

Publisher: Tafelberg
Publication date:2021
Pages: 264
Weight: 540g

Format: paperback

Additional information
payment gateways