You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Sorry - this product is no longer available

Pippie - softcover<br>Anice Kruger with Colleen Naude - softcover<br>Anice Kruger with Colleen Naude

Availability: In stock
SKU: 9781431606511
Quick overview softcover
Anice Kruger with Colleen Naude
*
R100,00

Op Oujaarsaand 2011 ontaard 'n lekker familiebraai in 'n skokkende nagmerrie toe 'n bottel vuuraanstekergel in 'n pa se hande ontplof en op sy dogtertjie beland. Met 80% brandwonde gee dokters vir die 2½-jarige Pippie Kruger net 'n 10% kans op oorlewing.

 

Pippie vertel op hartroerende wyse van die pynlike pad wat ma Anice, pa Erwin en hul gesin sedert dié ongeluk gestap het.

Die boek deel gebeure en ervarings wat nog nie van-tevore in die media bekendgemaak is nie:

  • Erwin maak sy hart oop en vertel met rou eerlikheid hoe die tragedie hulle verhouding geraak het.
  • Pippie se oupa en ouma verwoord hulle gevoelens.
  • Anice se ervaring van Pippie se baanbreker-operasie met gekloonde vel - 'n eerste in Afrika!
  • Aangrypende vertellings van die dokters en spesialiste wat Pippie behandel het.
  • 16 bladsye roerende foto's - sommige wat die wêreld nog nooit gesien het nie.

 

Pippie vertel van 'n ma se stryd met God en 'n wil om nooit moed op te gee nie. Dit is 'n inspirerende verhaal van ongekende deursettingsvermoë, vurige hoop en onwankelbare vertroue in God.

Publisher: CUM Books
Publication date: 2013
Pages: 280
Weight: 400g

Product description

Publisher: CUM Books
Publication date: 2013
Pages: 280
Weight: 400g

Additional information
payment gateways