Free shipping on order over R390
Hierdie pragtige spanpoging van die Kaaplandse Nasionale Vroue van die Parlement en die groot sorg waarmee die resepte uitgesoek is om die boek saam te stel, getuig van liefde, belangstelling en waardeering wat ons vroue op die tuisfront het vir ons grensbewakers.
Publisher: Kaaplandse Vrou van die Parlement Publication date: 1986 Pages: 104 Weight: 230g