You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Skadu's van Gister

Availability: In stock
SKU: 9780624058816
Quick overview Marzanne Le Roux-Van der Boon
*
R 75.00

In die eerste verhaal bevind Marc, 'n uitstekende jong Suid-Afrikaner hom in Nederland.  Hier leer ken hy Anneliese met haar borrelende, argelose instelling teenoor seks, maar ook vir Jurgen, wat 'n donker las dra uit sy vroeere verhouding met sy gestorwe vriend Toko.  Marc en Jurgen se reis deur die papawervelde van Engeland, hul wedersydse bewuswording van aangetrokkenheid en terselfdertyd die groeinde besef van onafweerbare onheil.

In die tweede verhaal keer Ruud, 'n gebore Suid-Afrikaner, kind van 'n bruin vrou en 'n Nederlandse diplomaat, na dekades terug om sy verlede na te speur en verslaggewing te doen. In die spitstyd voor 1994 word die enigmatiese maar ruimhartige Anne, wat woon in die gerestoureerde kothuis waarin hy self lank gelede (as Roedie) saam met sy grootouers gewoon het, sy skakel met hede en verlede in Suid-Affrika.

Publisher: Tafelberg Uitgewers
Publication date:2013
Pages: 544
Weight: 450g

Format: softcover

Product description

Publisher: Tafelberg Uitgewers
Publication date:2013
Pages: 544
Weight: 450g

Format: softcover

Additional information
payment gateways