You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Sukses met Bonsai

Availability: In stock
SKU: 9781770073395
Quick overview Leonard Webber
*
R 75.00

Sukses met bonsai kyk na verskillende strategiee om sukses te behaal met bonsai, meer spesifiek om bonsai binneshuis te groei -- 'n redelike nuwe afdeling in die kuns van bonsai. Bonsai was tradisioneel buitenshuise geharde struike en bome. Binneshuise bonsai verbreed nou die reeks plante wat gebruik kan word om ook tropiese en subtropiese spesies in te sluit. Binneshuise bonsai is 'n verlenging van binnetuine en is ideal vir klein spasies en moderne neigings in dekor. Sukses met Bonsai kyk na die vereistes om bonsai aan te hou en gee advies vir die korrekte plant keuse, dit kyk na style en vorms, snoei, siektes asook versorging en voedingsriglyne deur die jaar. Die titel het 'n A--Z van meer as 40 tropiese en subtropiese bome wat geskik is vir binneshuis, asook klassieke bonsai spesies vir buitenshuis.

Publisher: Struik Uitgewers
Publication date:2006
Pages: 158
Weight: 700g

Format: Softcover

Product description

Publisher: Struik Uitgewers
Publication date:2006
Pages: 158
Weight: 700g

Format: Softcover

Additional information
payment gateways