You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R375

Navigation

Toptien-Tuiskokke

Availability: In stock
SKU: 9781920479428
Quick overview Hardcover
Christell Erasmus & Alana van den Bergh
*
R 20,00

WATER DAMAGE ON SOME PAGES:

Hierdie smullekker resepte is die toptien van die toptien: die tien beste resepte van elk van tien finaliste in Leserskring se landswye tuiskokkompetisie. Die resepte is uit duisende inskrywings gekies, gekook, geproe, geskaaf, weer geproe en toe sommer nog 'n slag geproe. Die resultaat van so 'n uitsoekproses is 'n resepteboek wat jou sal help om keer op keer jou gesin en gaste met die lekkerste smulkos uit die hart te verras. Al kom hulle uit al die uithoeke van die land, vertel elke tuiskok se profi el en resepte dieselfde storie - 'n storie van gulhartigheid, gasvryheid en 'n passie vir kook, bederf en deel. Komkooksaamengeniet! Die resepte is uitgesoek en getoets deur ma-en-dogterspan Christelle Erasmus en Alana van den Berg wie se eie boeke gereeld bo aan die blitsverkoperlyste pryk.

Publisher: Metz Press
Publication date: 2012
Pages: 223
Weight: 1025g

Product description

Publisher: Metz Press
Publication date: 2012
Pages: 223
Weight: 1025g

Additional information
payment gateways