You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Sorry - this product is no longer available

Uit die Beek 2013

Availability: Out of stock
SKU: 9780796312877
Quick overview Softcover
Attie van Wijk
*
R25,00

Uit Die Beek bied aan lesers die geleentheid om hulle elke dag by die vars water van die Woord te verfris vir die dag wat voorlê.

Ons begin vanjaar met ’n nuwe vyf-jaar siklus en vier dit met ’n pragtige groter, makliker leesbare formaat.

Vanjaar se 365 oordenkings kom uit Genesis, Josua, Spreuke, Jesaja, Matteus, Romeine, Filippense en Jakobus. Sondae lees ons uit die Psalms.

Ds AJ van Wijk (Snr) het in 1925 begin om hierdie oordenkings te skryf. Sedert 1927 is dit die Uit de Beek genoem, na aanleiding van Ps 110:7 in die Nederlandse Bybel: “Hij zal op den weg uit de beek drinken; daarom zal Hij het hoofd omhoog heffen”.

Sedert 1929 is hierdie oordenkings in Afrikaans geskryf, wat Uit die Beek die oudste Bybeldagboek in Afrikaans maak. Die huidige skrywer is ’n kleinseun van die oorspronklike skrywer. Hierdie jaar s’n is die 88ste uitgawe daarvan.

Dié dagboek is geskik vir jou persoonlike stiltetyd, en ook om tydens huisgodsdiens gebruik te word. Ontdek só dat die Bybel elke dag byderwets, nuut en vars is.

Publisher: Lux Verbi
Publication date:2012
Pages: 396
Weight: 545g

Product description

Publisher: Lux Verbi
Publication date:2012
Pages: 396
Weight: 545g

Additional information
payment gateways