Free shipping on order over R390
In hierdie boek leer Kendall jou hoe jy ongelooflike vrede kan beleef deur jou uit te daag om ontslae te raak van jou diep verborge wrokke. Jy sal ook bemoedig wor deur die verhale van mense wie se lewens verander is nadat hulle geleer het om te vergewe
Publisher: Christelike Uitgewers Maatskappy Publication date:2007 Pages: 190
Weight: 280g