You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R375

Navigation

Vroue Soos Jy

Availability: In stock
SKU: 9781770000216
Quick overview Softcover
Nina Smit
*
R 50,00

In Vroue soos jy leer ons vroue uit die Bybel van nader ken. Hulle was vroue soos dié wat jy elke dag om jou sien, en in elkeen van hulle ontdek die vrou van van­dag ’n stukkie van haar­self. Vroue uit die Bybel het ook gesukkel met die grootmaak van kin­ders, gebou aan hulle hu­we­lik, verkeerde keu­ses gemaak, oor­win­nings en neerlae beleef …
In Vroue soos jy deel Nina Smit 52 kos­bare lewenslesse met die leser uit die lewe van vroue wat duisende jare gelede geleef het. Hierdie kennis­making met vroue uit die Bybel sal jou eie lewe verryk en jou elke week van die jaar nader aan God laat groei.

Van die vroue uit die Bybel wat met vroue van vandag praat, is:

- Naomi, wat swaarkry geken het.

- Mikal, wat haar man nie verstaan het nie.

- Die vrou uit Hooglied, wat die kuns van die liefde ken.

- Maria, ’n ma by uitnemendheid.

- Marta, die aan-die-gang-tuisteskepper.

Publisher: CUM Boeke 
Publication date:2003
Pages: 321
Weight: 460g

Product description

Publisher: CUM Boeke 
Publication date:2003
Pages: 321
Weight: 460g

Additional information
payment gateways