You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Sorry - this product is no longer available

Waag Dit om Lief te he

Availability: Out of stock
SKU: 9781770007505
Quick overview Stephen Kendrick & Alex Kendrick
*
R60,00

Te veel huwelike eindig wanneer iemand se: "Ek het jou nie meer lief nie." Waag dit om lief te he! bespreek hoe so ’n stelling 'n gebrek aan begrip weerspieel oor die fundamentele aard van ware liefde

Waag dit om lief te he! is 'n 40 dae lange begeleidende gids wat jou hart sal teruglei na ware liefde vir jou lewensmaat terwyl jy meer leer oor die ontwerp, aard en bron van ware liefde. Elke dag sluit die volgende in: 'n Skrifgedeelte; 'n verklaring; die dag se uitdaging; 'n gedeelte vir 'n joernaalinskrywing; 'n plek om jou vordering te meet. Lesers wat die uitdaging in Waag dit om lief te he! aanvaar, sal ervaar hoe hulle huwelike vir ewig verander.

Publisher: CUM Boeke
Publication date:2009

Pages: 223
Weight: 300g

Format: Softcover

Product description

Publisher: CUM Boeke
Publication date:2009

Pages: 223
Weight: 300g

Format: Softcover

Additional information
payment gateways